Wednesday, September 15, 2010

Nicolene


Baie dankie aan Nicolene wat my toestemming gegee het om haar fotos op my blog te sit.  Sy is 'n pragtige vrou en ek het die voorreg gehad om Bodoir fotos van haar te neem.  Sy is ook op die oomblik verwagtend, maar nie ver nie.  Ons gaan nader aan haar tyd "pregnancy" fotos saam met haar man neem, asook die kleinding wanneer sy die wêreld binnegekom het.  Dankie Nicolene, jy is 'n ster!