Showing posts with label Photoshoot. Show all posts
Showing posts with label Photoshoot. Show all posts

Wednesday, August 11, 2010

Madeleine die 3de een in die trio...Liza se sus

Madeleine, jy rock! Ek dink met al jou werk saam is jy nog 'n model ook in die "quiet". Jy is 'n ster!























Liza die ander deel van die trio

Liza...nodeloos om te sĂȘ..jy is 'n ster soos altyd. Dankie dat jy die dag saam met ons was.















Vriendinne vir sop en Sherry met 'n shoot?

Laetitia was die gasvrou vir die dag, met haar vriendinne Liza en Madeleine. Ek het ook hul grimering gedoen. Ons het baie pret gehad met die fotonemery. Ek kan nie aan iets beters dink om te doen nie. Dankie Laetitia vir jou pragtige huis en tuin en ook jou wonderlike gasvrydheid. Jy is 'n vrou duisend.