Tuesday, August 10, 2010

Gavin & Ishmah























































Ons het die fotosessie by die Elridge Mall gedoen in Boksburg. Gavin en Ishmah trou volgende jaar Februarie by die see, en hierdie was solank vir hulle 'n oefenlopie voor die kameras. Ek glo hulle het dit net so geniet soos ons. Ons het baie pret gehad met al die mooi liggies en winkels in die agtergrond.

No comments:

Post a Comment