Saturday, April 25, 2009

Anneri en Ilze















Anneri en Ilze is die twee scrappertjies. Hull scrap gereëld by Ursula. Nou ja julle twee, met hierdie fotos kan julle julself lekker besig hou. Moet nooit ophou scrap nie, want dit vul 'n mens se lewe op 'n wonderlike wyse en julle is besig om kosbare herinneringe verewig vas te vang. Hou so aan!

No comments:

Post a Comment