Saturday, April 25, 2009

Soreta en die Girls


















































Ai, ek dink hierdie pa kan gladnie gerus slaap nie. Kort voor lank gaan die kêrels in rye staan om te kom kuier, as dit nie al klaar so is nie. Pa jy moet maar die geweer solank blink vryf! Soreta hulle was great. Hulle het tot laaste gewag vir hulle beurt. Maar hulle het darem lekker met Ursula gekuier.

No comments:

Post a Comment