Saturday, April 25, 2009

Drie Handsome seuns





































































Ursula en Hammies, julle kan trots wees op julle drie seuns. Ek weet nie wat julle gaan doen as die ander gelslag hulle eendag wil wegsleep nie. Wat doen pa's met seuns? Koes hulle vir die koeëls van die dogter se pa's of tree hulle proaktief op en maak 'n ander plan. Ek het maar natuurlik altyd gesê ek kry 'n dogter by. So as die ander ouers nie oppas nie nie verloor hulle hul dogters!

No comments:

Post a Comment