Monday, April 20, 2009

Natalie se 2 pragtige kiddies












Boetie sê vir my, hy wil tog net nie sy sussie soen nie. Alles maar net nie dit nie. Ek het gedink dis dalk te veel gevra. Op hierdie ouderdom is hulle mos eerder vyande as vriende! Te oulik.

1 comment: